Ja, dankie vir die terugvoer. Dit is verseker ñ awesome bike, maar daar is ñ nuwe familielid oppad en daar is ñ paar goedjies in die huis wat blykbaar in die slag gaan bly. :patch: Maar not-to-worry, ek sal binnekort ietsie in sy plek kry. :biggrin:
Jy is reg tp007, bike is laasmaand op 54000...