Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Chrisl

    Grootrivierspoort towards Steytlerville and side entry from Kareedouw to Baviaans

    Volg net die bike spin merke in die pad jy sal daar uit kom!! 😜
  2. Chrisl

    SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added

  3. Chrisl

    Locally Crafted Exhaust

    Daai canister se sticker lyk na n Wings pyp.
  4. Chrisl

    Locally Crafted Exhaust

    Ek hou van die pyp op die T7.
  5. Chrisl

    SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added

    Antie Google sê katte moenie heuning eet nie. Ek moet byvoeg die swart terroris by wie ons inwoon smaak sy wit icecream dik stukke somertyd en yoghurt ook en hy leef nog en nie eens oorgewig soos die ander icecream gebruikers in die huishouding!!;) 😬 Not at all, you shouldn't be feeding your...
  6. Chrisl

    SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added

    Mila is n drop en chomp gimnas!! 😜 💪
  7. Chrisl

    Karoo62 Adventure Bike Fest

    I like that skinny boxer engine 21"er on the photo!!;)
  8. Chrisl

    Tenere

    Welkom Jared, passop vir Merino daar in jou dorp!!;)
  9. Chrisl

    Namibia Trip Advice.

    Ek sien al hoe maak daai Rapknor skoonskip op die pan drags!!
  10. Chrisl

    Namibia Trip Advice.

    Selfde met Hobas. Visrivier Canyon het nog nie dieper of wyer geraak vandat ek dit laas vir die hoeveelste keer gesien het. Die lodge en view vanaf die westekant het ek nogal geniet. Dalk n oorslaap opsie vir Manic. Daai pad daar in is gemaak vir n Raptor.;)
  11. Chrisl

    XL750 Transalp (New Model 2023)

    Lekker plaasbike kort net krat agterop!! 💪 😜 Sit lekker diep om oral voet by te kom op die sleg plekke.(y)
  12. Chrisl

    Namibia Trip Advice.

    Manic ek dink jy moet die Koës Rally gaan by woon met die Raptor. Gaan speel op die pan.Wen die duneclimb. Gaan check jou shop in Upington en ry dan vandaar via Rietfontein oor die grens. Jy sal Koës Rally geniet daai klanke daar sal jou hartsnare roer. n Dice op die pan sal jou juices laat...
  13. Chrisl

    Father and Daughter Sunday drive!!!

    Hierdie is voorwaar baie spesiaal!!! Dit moes bitter moeilik vir n 16 jarige gewees het om daai bike met bobene op te tel!! 💪 👏 Hoop dis die begin van n lang en veilige bikery toekoms vir haar.
  14. Chrisl

    Where has your bike taken you today?

    ain't they sweet Post n video waar daai twee langs mekaar staan en idle
  15. Chrisl

    A classic mini clubman, and time on my hands.

    So if the oil is too thin it might pass the oil and compreasion rings. Ek dink hy moet bietjie Bardahl by gooi!! 😜
  16. Chrisl

    Re: Captain Zef's in Michigan USA

    Hasie you're a left handed cowboy?!! 💪
  17. Chrisl

    A classic mini clubman, and time on my hands.

    Ek dink na daai radiator geflush is moet die kar n lang pad trip doen. So 1000kms naweek trip behoort al die carbon uit sy gate te kry.
  18. Chrisl

    Suzuki Won 24 Heures Motos

    Cannot wait for Isle of Man time!!
  19. Chrisl

    Honda ATC Tyres 25x12-9

    Kwad bike tipe bande is nogal duur in SA. Laat jou oom Yamaha in Swakop kontak en vra of hulle dalk tweedehandses het wat nog bruikbaar is. Daar is baie kwads teen die kus en mense haal gawe bande af om meer sand tipe bande op te sit.
  20. Chrisl

    1300 GS BeeMwee.

    ek het n pêl in die boubedryf. Hy sê as jy wil klaar bou op n site dan sit jy nooit daai blou box onder n boom of in skadukol jy sit hom in direkte son!! 🥵 :p
Top