hello almal,
my vorige forum-naam was Maya
omdat my email vernader het, vir een of ander rede kan ek nie meer onder my ou naam inlog nie??
toe besluit ek om dit te verander na Hartseer - die rede vir Hartseer is ook omdat ek my GS1200 gister verkoop het
ek gaan nie foto's stuur nie, want dis...