Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Z

    Hepco & Bekker hard panniers for KTM 950/990 *SOLD*

    Take off all the stickkers and you can double the price :imaposer: Methinks about 4 to 5k is a good price for both seller and buyer, but first i need to get rid of my Silverwing and get a proper bike before i can buy ekstras
  2. Z

    Lift for KTM from Nelspruit to CapeTown

    Ja nee kyk, as jy nie 'n buttsaver EN airhawk opsit nie, sal jy behoorlik hardegat wees as jy al die pad Kaap toe ry met die KTM :peepwall:
  3. Z

    Sale of BMW clothing at Bavarian Motorcycles

    As jy kan lees kan jy presteer : die topic heading sê B A V A R I A N  M O T O R C Y C L E S :biggrin:
  4. Z

    Automotive Wiring for Electrical Harness - Where to buy in Port Elizabeth

    Go to the electrical wholesalers eg Voltex - if PE has one - and buy "panelflex"
  5. Z

    Bike Jumper Cables

    Also known as Harrison plugs by some autolec's
  6. Z

    1200GS need to come home urgently from Boksburg to Cape Town - hy verlang baie

    Huh? Het hy nie wiele nie? Vlieg op en ry hom af, dis baie meer pret veral as jy die Richardsbaai - Durban - Margate - Port St Johns - OosLonden - Port Elizabeth kortpad vat  :ricky:
  7. Z

    Plastic luggage trailers

    What is the load capacity (payload)? 500kg?
  8. Z

    Thunderstorms

    Maak voor die tyd seker jou lewensversekering is op datum, en hou aan ry! ( If you're not riding in the rain, you're not riding  :biggrin: )
  9. Z

    Gaerne Boots-- should this happen?

    Miskien moet hy met Crocs begin ry ???
  10. Z

    To the BMW 1200 who rides down Tygervalley road

    Ja nee, daai goed gaan jou ark eyes gee as dit soos jou avatar is......
  11. Z

    Be very carefull!!

    Waar het die ongeluk gebeur? Ek het gehoor daar was 'n ongeluk tussen Brits en Pretoria by 'n spoorlyn, maar weet nie meer nie behalwe dat die ryer dit nie gemaak het nie. Sterkte aan die familie. @pullaway - kak kommentaar onder die omstandighede Edit - Dwerg het klaar gesê wat ek wou sê
  12. Z

    New Project - Rebuild the Kawasaki Z1000J

    Garage or bike? :peepwall:
  13. Z

    Rotax 650 into KTM 640 rolling Chassis

    Sal jy 'n chain drive kan opsit, die CS is mos belt drive?  ???
  14. Z

    Paid up Bike, now what?

    Sell the bike now and buy a new one Sodra 'n vrou of 'n kar (of bike) op jou naam is, begin die ding met allerande k@k demands!
  15. Z

    (SOLD) BMW & Shoei helmets for sale

    Hijack on - make sure about the sizes, the BMW large I have is too big for me, but my MARS large is a tight fit
  16. Z

    Lekker neer gebliksem.

    Eish! Ek het al iets soortgelyks oorgekom, stop by 4way, draai regs en toe ek die bike regop bring na die draai toe is daar 'n dieselkol wat maak dat ek en die bike sypaadjie toe koers kies - 20 meter uitmekaar! My bike en broek was fine want ons het op die gras te lande gekom, maar die...
  17. Z

    new here

    Thanks, I think i'll like it here. Seems there are some stirrers here but mostly guys who enjoy bikes
  18. Z

    Dr 650 2005

    Die bike lyk nice. Hoe swaar is hy, baie swaarder as 'n 250 klas fiets? Ek het 'n moontlike koper vir my silverwing en dan kan ek kyk na 'n ds bike Daar is te veel mal moere op die pad en iemand van my ouderdom word nie meer so gou gesond nie so ek wil maar eerder begin grondpaaie ry waar die...
  19. Z

    new here

    Hi, last week I was in centurion and got chatting to a guy on a klr who told me about the site. Sorry, guy, I forgot your name and call sign here. Currently I ride a Honda silverwing but hope to sell it soon and get a ds bike. Something like a 250ish bike that is reliable but not too heavy...
Top