Diegene wat eene het, weet wat hulle het.
Die wat nie het en wil he, soek.
Die wat nie weet wat hulle wil he nie, kerm rond.
Daardie bike was nooit bedoel om 'n vinniger, kragtiger, whathaveyou te wees nie.
As jy 'n bike het wat 30 jaar lank nie verander nie, dan het jy nie 'n stylish, nog...