Vat skuurpapier en skuur die kraak tot op die geel gom. Maak mooi skoon en gooi Q bond op en dan die poeier.Doen dit so 3keer om n lekker laag te maak.
Maak sommer n groot area skoon om die kraak en gom sommer daai hele area. Dit hou so vir n maand.
https://sploid.gizmodo.com/the-akrapovic-full-moon-bike-is-like-a-vespa-from-the-f-1674035297/+caseychan
Dit is van daai fietse wat iets jou pla, maar jy weet nie wat nie.
Hoekom het hy n yz250f se vurk gebruik. Is die stock 650 vurk nie sterker as n 250 sin nie en kan mens hom net vas draai of moet die yz se vurk verander word om te pas?
Have a look at the following:
1.Fuel pump needs replacing
2.or the injectors need some cleaning
3.or the TPS need some cleaning.(Throttle Position Sensor)
Replace your spark plugs with the iridium plugs
I will start with the TPS. :thumleft: