Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. V

    Namakwaland and Richtersveld Wildride

    NK< Soos altyd hou jou RR mens vasgenael. Al die fotos is baie mooi. Prince Albert defnitief een van my gunsteling plekke. Die Weskus sand lyk nie na kinderspeletjies nie. Sien uit na die res.
  2. V

    Down on the farm with the Bushlander

    Dis n baie groot besluit wat jy geneem het. Ek vertrou jy sal n baie goeie prys kry en dat jy n ander plek sal vind wat nommerpas is. Sterkte!
  3. V

    Are there still newbies who'd like to be taken out on rides? PTA edition

    Die laaste deel is op die Zaagkuilsdrif pad. Baie gewilde voelkyk roete, dalk nie so erg in die winter nie. Een van my gunsteling voelkyk roetes. Altyd gedink dit sal lekker wees vir n bike. Julle gaan dalk n paar skewe kyke van die voelkykers kry.  :biggrin:
  4. V

    Plathuis op 'n Sondag. 'n Kort RR.

    Darem lekker saamgery  ;D
  5. V

    Ek mik Oranjerivier se kant toe

    Dorsland , dit was nou n voortreflike RR. Soos gese, jou skryfstyl en woordkeuses verryk jou storie. Jyt baie van ons geneem na plekke waar ons nog nie was en inspireer om plan te maak om weer alleen weg te breek. Jammer die Karoo en Kalahari is so ver van ons af, maar hier is ook mooi plekke...
  6. V

    Plathuis op 'n Sondag. 'n Kort RR.

    Mooi begin. Sien uit na die res
  7. V

    A Comedy of Errors in the Tankwa

    Ekt die RR baie geniet. Jy het n briljante slag met woorde
  8. V

    Birds of South Africa

    I loaded my photos on Google photos and shared the URLs between the [img] tags
  9. V

    Birds of South Africa

    Recently photographed at Marievale White-throated Swallow Malachite Kingfisher African Rail African Spoonbill
  10. V

    sunrise/sunset photos

    I have not uploaded a photo before. Let's see if it works. Suikerbosrand NR yesterday Sent from my SM-N975F using Tapatalk
  11. V

    Memel with my besties

    This first part was the first gravel my wife accompanied me on following some advise from you and other WDs. Very nice and scenic road. Memel still on the wish list. Looking forward to the rest of the report.
  12. V

    Merweville

    Baie mooi geskryf Karoo Rider. Lyk my mens sal moet plan maak om die dorpie te besoek
  13. V

    Dis Hemel op Memel

    Dankie vir die report. Soos altyd mooi fotos en maak mens lus vir ry
  14. V

    A little bit of Limpopo is good for the soul.

    Great report Noneking. Enjoying the photos and videos.
  15. V

    Joe’s Mountain before we head back to work

    Mooi RR en fotos.
  16. V

    Frostbite Run in spring - GS Trophy 2019

    Lekker report soos gewoonlik. Hoe het dit gevoel om weer n Beemer te ry?
  17. V

    Dwerg down (a year ago...)

    Slegte nuus, Sterkte aan almal betrokke
  18. V

    Ben 10 Challenge - Getting high and saying goodbye in the Eastern Cape

    Baie dankie vir die RR. Fotos is baie mooi en lyk of julle n baie lekker tyd gehad het.
  19. V

    Man, gaan sommer in jou Hel in

    Dankie vir n lekker RR. Die area is nog vars in my geheue na ons besoek daar in Desember, alhoewel ons met n kar daar was. (Goeie afwisseling van die nonsens praat onderwerpe wat meestal deesdae die forum kenmerk.)
Top