Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. B

    Versekerings opsies?

    thanks guys will try both options>most people say santams most competitive
  2. B

    let the adventure begin

    Jeeezzzzzz ed jy het n goeie geheue soos n olifant(oopa) my bad. so ek en jy sal moet pose een of ander tyd vir die fotojie - miskien met klein surf ook daar. Dirtrebell sys 'n 2003 met 42000km op, remus pyp wat surf heel moontlik sal afsteel een of ander tyd een in goeie kondisie.Vorige eienaar...
  3. B

    let the adventure begin

    ai bra eks mos previously disadvantaged pc user en ek het nog nie eers my blackberry ge sink met my rekenaar nie >Sal daaraan ook nou moet aandag gee - information age en so aan.
  4. B

    Versekerings opsies?

    So wa kry ek goeie versekering vir my 1150 gsa? Teen 'n goeie tarief natuurlik
  5. B

    let the adventure begin

    At last na baie jare se swoeg en sweet is hy in die driveway. My nuwe 2de handse 1150 gsa. kom ons gaan ry surf
  6. B

    Cederberge: My first pictorial

    8)bittterrrrrr jammer ek kon dit nie maak nie boys.Dit lyk asof julle dit geniet het.Great pics yf jammer vir die self portraits so nou en dan >:D :imaposer:
  7. B

    Thought i would say hello!

    Welkom by die forum.Die antwoord is maklik,Jy het klaar 'n speelding in die garage so koop iets groter om vroulief mee te impress vir 'n lekker koffietjie op 'n plek wat sy nog nie gesien het nie.
  8. B

    I will be back......

    Welkom. Jy is reg ,alleen ry is nie lekker nie,wie gaan help om die dakar op te tel na daai pothole?????
  9. B

    Hi to all.

    Welkom ET Die forum is befk as jy bietjie lees en die manne se tjirps verstaan.Kom Vrydag drinks toe waar jy ook al is dan kan jy gesigte ny die tjirps sit.Lees by "jou ma se " oor waar drinks in jou area is.
  10. B

    Honeymoon: A story of a tyre, a fall and 2000km.

    jislaaikit no tar,Ek dog ek het 'n cool vrou getrou! Ek is seker jy het 'n paar groot woorde gesê as sy nie te naby was nie.Great report,skryf weer of kom gesels by friday drinks.
  11. B

    Nog'n newbie sonder 'n bike - bosbefok

    Kan ek orginize of wat!Ek kies my pelle goed P.Wat doen jy desember,miskien moet in die vaal kom koop da doen ons sommer 'n trip iewers heen?
  12. B

    Nog'n newbie sonder 'n bike - bosbefok

    Thanks man p.ek soek n 1200 wat hydraulics het wat homself kan optel.behalwe ontsettend sterk is ek slim ook-lui vir optel.
  13. B

    Nog'n newbie sonder 'n bike - bosbefok

    Soos ek vir surf ken het hy al klaar 'n bike in gedagte vir 'n testride?
  14. B

    Nog'n newbie sonder 'n bike - bosbefok

    Nou ja, my groot vrind Surf het my die forum link gestuur en my bitter jaloers gemaak op sy blink 1150gsa.Ek beluit toe daai dag om op die site te kuier en te sien wat hierdie forum behels wat hy so van praat en nooi myself toe ook na 'n paar vrydag drinks om die gesigte te sien. Lyk na gawe...
Top