Burps jy is 'n aanhouer , ek begin wonder of Buddy dalk net uit goed gehardloop het om te sê, of hy het 'n girlfriend gekry sy XR verkoop en 'n BMW met farckles op gekoop of dalk al sy bikes verkoop wie sal nou weet, nogal lekker om te spekuleer oor 'n ou wat afwesig is.
Ons kan nou sommer...