Dagse , na n trippie op baie slegte grondpad het my 950 se speedo begin moeilikheid gee . As jy ry werk hy nie maar sodra jy die voor briek raak en vurke kompres dan kom die spoed op die speedo . maar nou gebeur daar net mooi niks . Bly op nul , wat kan die vout wees ?