Ja ja okay ek weet dis 'n jaar laat, no harassment needed please :P
Ek wens ek kon die 1000 foto's opsit maar ek sal die 10 bestes vat om my broer (krater) en my se roadtrip van 7 dae te beskryf, of pleinweg : DIT WAS AMAZING.
Kuier by vriende, 'n hartseer val, boetes, poue voer om te lok vir...