Looking for Africa Twin 1994 -2002 (RD07) Model original exchaust and windscreen (good condition) - busy with restoration - please contact leonard 083 326 6460.
Goeie dag, ek het onlangs n GSA 1150 gekoop en daars klomp dingetjies,wat pla. - (oorhaastig ingespring!) is daar op julle aanbeveling n goeie werktuigkundige (non bmw dealer) wat julle kan aanbeveel in gauterng johanneburg area. Baie dankie.