Carrots jy het ons almal groooot laat skrik, baie bly jy is nog met ons!!! maar glo my, ek gaan nog jou "ass" velle aftrek :-\ en nie met 'briefie op die bors nie :imaposer: hoop jy is spoedig beter!
:o :o :imaposer: Dankie aan almal vir julle raad, maar onthou net, ek is al 20 jaar :o saam met Hentie en glo my niks verbaas my meer nie, if you can't beat them join them :bootyshake: :wave:
Ek is Mina WOA en is Hentie WOA se vrou :o ;) Ja ja ek weet dit is erg :lol8: Sien julle in die rondte en nou kan ek ook kyk waste @#$ Hentie en ETS hier maak :peepwall: :lol8: