Ek moet saam stem met die laaste boodskap. Ek het onlangs 'n sleepwa gebou vir 'n ander doel maar so beplan dat hy my DP gemaklik kan dra.
Die totale koste het baie naby aan die prys van 'n nuwe sleepwa wat dieselfde kan doen beloop. Die man wat dink hy kan 'n as met vellings en bande vir R2000...