Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. W

    Klapped that GSA good & proper + Throttle Bodies service

      Deleted. WallyB, your continued hijacking of this thread is bordering on trolling. If you have nothing positive to say rather don't say it. It's Mr. T's thread, just leave him be. You have been warned.
  2. W

    Klapped that GSA good & proper + Throttle Bodies service

    :laughing4: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: Se maar liewer niks! :imaposer: :imaposer: :imaposer:
  3. W

    Klapped that GSA good & proper + Throttle Bodies service

    Ag man, met daai kort armpies sal hy my nooit bykom nie!  :imaposer:
  4. W

    Klapped that GSA good & proper + Throttle Bodies service

    General consensus around the PE area from anyone that knows and has dealt with MrT is that he suffers from a serious case of "Deep pocket, short arm syndrome" It's purely price related. LRP is cheaper
  5. W

    Klapped that GSA good & proper + Throttle Bodies service

    Let me guess. A TPS wake-up tool!  :pot:
  6. W

    Wake The F£@& Up!

    :laughing4:   All fixed! Looks like you wasted some of your parents hard earned money attempting to educate you!! Or was the grammar class on one of the days you went drinking with your mates?  :imaposer: It's quite easy.  Google "There and their", or "Hear and Here". I know it sounds the...
  7. W

    Owning a GS is like......

    As jy 'n GS het kan jy hom ry. Jy hoef nie verveeld by die huis te sit en kak threads uitdink om aandag te kry terwyl jou KTM in die werkswinkel is nie.
  8. W

    Bmw recall

    Not locally.
  9. W

    Wa my clutch???

    Take it to Jughead
  10. W

    Expensive bikes and cheap & nasty accessories...?

    I just paid R197k and looking for a decent slip-on.
  11. W

    Wanted: R1200GS ABS unit

    '06 and '09 pumps are completely different.  I have a good 09 pump in stock.
  12. W

    Should I attempt to replace the steering head bearings myself?

    Hierdie is mos die Wilddogs.  Ons betaal vir niks nie!
  13. W

    Expensive bikes and cheap & nasty accessories...?

    Of hy kom van Uitenhage af!!!  :pot: :pot: :pot: :pot:
  14. W

    Klapped that GSA good & proper + Throttle Bodies service

    :imaposer: :imaposer: Ja, dit ook Oom Vis.  :biggrin:
  15. W

    Klapped that GSA good & proper + Throttle Bodies service

    Bliksem!!  Praat van 'n man wat bloed speog!!  :pot:
  16. W

    Klapped that GSA good & proper + Throttle Bodies service

    :imaposer: Julle manne is eintlik so snaaks. Ek het bloot gevra of die pomp nog reg is.  Indien dit nog wel reg was, so ek om verskoning gevra het. Dit antwoord was nee, die pomp het weer gebreek. Ek het dit daar gelos en nie weer komentaar gelewer nie. Nou eis manne dat ek om verskoning...
  17. W

    Klapped that GSA good & proper + Throttle Bodies service

    Waarvoor presies moet ek om verskoning vra? Ek het in die eerste plek gese dat die pomp nie drie maande gaan hou nie, dan is hy weer moertoe. Volgens Mr T, waar hy sy woorde so versigtig kies, moes hy weer die job oordoen. Daarvan het ons niks hier gehoor nie.  Tot sy tjommie Knucklehead was...
  18. W

    Klapped that GSA good & proper + Throttle Bodies service

    Dit is waar die klem lê!
  19. W

    Klapped that GSA good & proper + Throttle Bodies service

    Raait, dis nou net mooi drie maande vandat ek voorspel het dat die pomp job net drie maande gaan hou. So, sê nou mooi eerlik vir ons Mr. T.  Hoe gaan dit nog met die pomp? As die pomp nog 100% loop, dan sal ek nederig om verskoning vra dat ek jou werk nie vertrou het nie.
  20. W

    Klapped that GSA good & proper + Throttle Bodies service

    Nee Krokodil, ek is nie sy tjom nie.  Ek haat dit net om duur goed te siem wat so "beskadig" word. Ja, ek het myne laat regmaak want ek het na die kwaliteit van die werk gekyk en dit, saam met die 5 jaar waarborg het my oorreed dat dit die regte besluit was.  Om te begin, het my abs pomp nie...
Top