Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. I

    Diens interval

    Het my LC 2 maande terug vir 10000km diens geneem na 10 maande van pret.  Moet hom glo nou vat vir sy jaarlikse inspeksie waar al die olie, remvloeistof ens weer vervang moet word, 2000km later! Kan dit waar wees?!!! BMW Pinnacle in Secunda insist sodat die warrantee nie verval nie.  Hulle se...
  2. I

    Hi daar uit Secunda!

    Ek is Johann.  I've been doing the bike thingy for the past 25 years and its getting better! Varsity dae met 'n Honda CB650, XR500R toe die Dakar en nou 1200GS lc.  Die 1200 is 'n great bike. Stellenbosch se girls was mal oor die XR, of so het ek gedink. Cheers
Top