Dankie Phillip, ek glo hy sal hom baie geniet......
Ons is so 60km uit Naboom uit, so gaan nogals heel gereeld daardeur.... ek sal jou bietjie kontak, dan kan ons n paar grondpaaie gaan ry..... daar is juis sulke lekker paaie rondom ons.
Dankie 0012...... ek glo die knap gaan daai Honda baie...