Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Frikkie5000

    Down on the farm with the Bushlander

    Ek ken glad nie daardie metode nie, maar dit maak vir my baie sin en lyk baie netjies. As jy ooit weer pale koop moet jy probeer om direk by Stutt poles te koop, die co-ops is mal met hul pryse.
  2. Frikkie5000

    Down on the farm with the Bushlander

    Kyk hoe werk hy vir jou. 900mm is lekker diep, hoe vêr tussen jou trekpale?
  3. Frikkie5000

    Down on the farm with the Bushlander

    Yes Dors, gewone 3-2-1 mengsel. Ons het die Maandag middag gegooi en Dinsdag middag begin trek nadat ons die bokse gebou het. 1.8 meter pale, 600mm diep geplant.
  4. Frikkie5000

    Down on the farm with the Bushlander

    Ek het so 3 weke terug 'n draadspan ingekry om my te help om vinniger te span. Die draad loop vir so 300 meter langs 'n pan verby, en met die baie reen wat ons gehad het was die watertafel ook op so 150mm. Ek wou planne maak, maar die draadman sê toe dat dit nie 'n probleem is nie. Ons het die...
  5. Frikkie5000

    Down on the farm with the Bushlander

    Hel Dorsland, ek sou my area (Sonskynkus) voorgestel het, maar tussen die hartwater en die engelse settlaars dink ek nie jy of jou bokke sal te gelukkig wees nie. Het jy al gekyk na die langkloof (kareedouw, joubertina) se wereld. Baie lekker deel van die land. Of winterberge? Adelaide, tarka...
  6. Frikkie5000

    Down on the farm with the Bushlander

    Ek is bly dit gaan nog goed Dorsland. Ek dink jy het 'n goeie ruil transaksie aangegaan met die JD. Baie lekker trekkers. Jou B70 baler werk nog lekker hier by my. Het hom nog nie baie gebruik nie, maar ek is beindruk met hom sovêr. Sent from my iPhone using Tapatalk
  7. Frikkie5000

    Down on the farm with the Bushlander

    Dorsland, waneer het jy die JD loader gekry? Toe ek laas daar kom draai het het jy mos 'n Ford 6600 gehad? Is jy gelukkig met die JD? Sent from my iPhone using Tapatalk
  8. Frikkie5000

    Down on the farm with the Bushlander

    Dorsland, ons soek bietjie updates op hierdie  draad asb :) Sent from my iPhone using Tapatalk
  9. Frikkie5000

    Yamaha 250 Bear tracker?

    Should work a treat. I tow a trailer with feed all over the farm with my Yamaha Bruin 250 (same bike as the bear tracker). Sent from my iPhone using Tapatalk
  10. Frikkie5000

    Down on the farm with the Bushlander

    Great man. Ek is in Port Alfred, Oos-Kaap. Pm my asb jou nommer, ek stel belang. Laat ek met hoofkwartier (pa) gesels. P.s nou hoe nou gemaak met die waterstorie? Gaan jy maar voer inkoop? Sent from my iPhone using Tapatalk
  11. Frikkie5000

    Down on the farm with the Bushlander

    Dorsland, ek hoop nie ek neuk met jou fred nie, maar as ek reg onthou het jy mos een van daardie mini ronde balers? Indien so, is jy happy met hom? Ek moet nou baler koop en wik en weeg tussen 'n tweede-handse blokkies baler en 'n nuwe of demo mini baler. Enige advies? Sent from my iPhone...
  12. Frikkie5000

    PLAAS FOTOS - FARM PICS

    Sent from my iPhone using Tapatalk Sent from my iPhone using Tapatalk
  13. Frikkie5000

    PLAAS FOTOS - FARM PICS

    Smaak die thread!! ;) Hierdie is van my dohne's wat oppad kraal toe is 5uur vanmiddag. Hulle wag geduldig dat ek hulle met die quad kom haal. Sent from my iPhone using Tapatalk
  14. Frikkie5000

    Down on the farm with the Bushlander

    Dit is jammer. Ek hoor die reen het so mooi geval in Graaf-Reinett se area. Wonder of dorsland bietjie verligting gekry het? Dinge in Port Alfred raak nou beroerd. Sent from my iPhone using Tapatalk
  15. Frikkie5000

    Wanted: ATV Quad

    Hoe is hul parte beskikbaarheid Frikkie? Dis 'n moeilike een, want daar het nog niks gebreek nie, maar vir 'wear and tear' items het ek nog nie gesukkel nie.  Mens diens hom sommer self. Die rustler is ook 'n baie lekker werksquad. Sy lowrange werk lekker vir klim en wa sleep. Die eerstes wat...
  16. Frikkie5000

    Wanted: ATV Quad

    Ek kan werklik die kawasaki kvf360 as 'n werksquad aanbeveel. Aircooled, 4x4 met voorste diff-lock. Nie vinnig nie, maar gaan orals en breek nie. Sent from my iPhone using Tapatalk
  17. Frikkie5000

    [Wanted] - 650 Dakar ±2002-2006 model

    Hier staan 'n dakar by honda Bloemfontein met 14 000km op vir R39 000. Lyk splinter nuut. Kan vir jou gaan kyk of hy nog daar is as jy belang stel? Sent from my iPhone using Tapatalk
  18. Frikkie5000

    What bike?

    Hi gents, looking for some advice. Been on the forum a while. I want to get into biking again, had a dt125 while growing up. Been out of the game for a while so keen on any thoughts. Want something i can zip around in town and the farm. Must also be able to do some longer trips as well. Options...
  19. Frikkie5000

    Hello

    More kerels, ek is al 'n geruime tydjie op die forum, nog niks gepost nie, maar gedink dis net ordentlik as ek myself voorstel. 24jaar oud, speel bietjie rugby vir ekstra geld. Huidiglik kyk ek rond vir n lekker goedkoop fiets. Het op skool n DT125 gehad en wil nou weer begin grondpaaie verken...
  20. Frikkie5000

    Hello

    Hi everyone, I've been on the forum about a month and i figured it's time to introduce myself. I'm 24 and hail from Bloem. Still riding the Yam DT175 around town to save on petrol. Looking forward to getting some cool advice from everyone on the forum regarding my first dualie. Hopefully i'll...
Top