More kerels, ek is al 'n geruime tydjie op die forum, nog niks gepost nie, maar gedink dis net ordentlik as ek myself voorstel. 24jaar oud, speel bietjie rugby vir ekstra geld. Huidiglik kyk ek rond vir n lekker goedkoop fiets. Het op skool n DT125 gehad en wil nou weer begin grondpaaie verken...