Hi dogs wil hoor of iemand dalk al probeer het om die fuel line uit die tank uit te haal om dit makliker te maak om aan te werk veral as jy ver is van die huis af
Ek het 2 naweke terug gaan mielies kyk so amper 500 km en 10 km voor die huis (gelukkig nie 200km nie) het ek gaan staan as gevolg...