More almal
Ek is n newbie .My naam is Andre en ek het Vrydag my eerste bike gekry (on road ) .BMW F800GS my offroad is n Yamaha YZ450F .Het nou al klaar so baie informasie hier gekry .Great forum en hoop om sommer lank hier te kuier. :thumleft:
Lekker dag vir almal
Andre