Min bikes wat ek nog nie gery het nie, het huidiglik die volgende singles: XL500R, XL600, XT250, XL200, en het al baie ander singles vantevore gehad, so ek het 'n goeie verwysings raamwerk.
Ek het die bike se idling bietjie opgestel, en nou vrek hy nie meer nie, het RR konneksies gekyk en hulle...