Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. S

    2006-2008 KX450 header exhaust pype

    My header exhaust pype broke of this weekend in the Jacobsdal 150 enduro race. Do someone have still have their original exhaust header of n 2006-2008 kx450, that I can buy over? Sent from my iPhone using Tapatalk
  2. S

    Weep hole leaking oil

    My 2006 kawasaki kx450 is leaking oil from the weep hole? Why is it doing that? Sent from my iPhone using Tapatalk
  3. S

    Bike trailer vir grondpad

    Weet julle van n waentjie vervaardiger wat waentjies bou wat spesiaal is vir grondpad? Die normale bike waentjies is nie gemaak vir grondpad nie. Die grondpaaie hier in die Noord Kaap is baie sleg. My vorige waentjie se channel het voor die bladveer afgebreek en later het die as gebreek...
  4. S

    2006 KX450 gearing

    What sprockets sizes are you guys running on your KX450, because it only have a 4 speed gearbox. Mine currently have a 13tooth front sprocket and 50 tooth rear, and top out at 132km/h with wind from behind.  I racing enduro. Sent from my iPhone using Tapatalk
  5. S

    Fuelpump vir Aprilia Pegaso

    Ek wil n 2004 Aprilia Pegaso by een van my vriende koop. Sy fuelpomp is blykbaar stukkend? Kan mens dalk n ander fuelpomp insit? Aprilia self sal dalk n mal prys he vir n fuelpomp. Sent from my iPhone using Tapatalk
  6. S

    Dyno Honda Crf450X

    Ek het my Honda laat dyno. Toe hy daar aangekom het, het hy 40hp gemaak nou maak hy 44hp. Dit is n 10% verhoging in krag. Sent from my iPhone using Tapatalk
  7. S

    Honda Crf450R header

    Een van my vriende se header pyp het gebars/geskeur van sy Honda Crf450R. Het een van julle nie dalk n header pyp of n megabom wat julle wil verkoop nie? Sent from my iPhone using Tapatalk
  8. S

    Inbreek van nuwe piston en ringe

    Hoeveel ure breek julle julle Honda Crf450X in na nuwe piston en ringe. Sent from my iPhone using Tapatalk
Top