Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. R

    Wanted: 1984 MTX 200 spares

    Dankie Duke, engine voel nog goed, ek is meer op soek na die plastics, maar as ek nog onderdele benodig sal ek weer op groep sit.  :thumleft:
  2. R

    Wanted: 1984 MTX 200 spares

    Baie dankie, ek sal opvolg.
  3. R

    Wanted: 1984 MTX 200 spares

    Wanted: Any spares available to restore a 1984/5 Honda MTX 200R. Gesoek: Enige onderdele beskikbaar om my 1984/5 Honda MTX 200R te restoreer.
  4. R

    BMW Helmet te koop.

    BMW helmet te koop. Baie min gebruik, ek verkoop omrede dit te groot is vir my, size 59/60. Helmet is in baie goeie kondisie. Nooit laat val of gestamp. R3500.
  5. R

    Sena S20 Dual

    Is the unit still available?
  6. R

    2010 F800GS Stripping for Spares

    As die seat nie betaal/gevat word nie sal ek dit vat.
  7. R

    Wanted: F800GS Seat

    Ek het Sondag my 800 afgeskryf en het 'n cumfort seat op. Die sitplek is nie beskadig nie en ek wil dit op my volgende 800 oordra maar benodig nou een om saam met beskadigde fiets vir die versekering te gee. Ek is dus op soek na 'n baie goedkoop sitplek vir my F800GS, beskadig of nie. Dankie.
  8. R

    BMW rider gear

    Helmet sold.
  9. R

    FS: Lookwell boots #13

    On behalf of a friend. Lookwell Boots R1200. Contact Marthinus at: 0834628863 074 6888863 [email protected] (George, WC).
  10. R

    Oh Hell!...What a (Baviaans) trip!

    I read this RR on BMW Motorrad Club Cape forum which was submitted by Happyfeet. https://bmwmotorradclubcape.co.za/oh-hellwhat-baviaans-trip :thumleft:
  11. R

    WANTED_ Baby to Rider stickers as per pic

    I got mine from Flying Brick (Cape Town).
  12. R

    BMW 1200 GS Adv, 2010 - SOLD

    Wil net noem, hierdie ou is pynlik netjies op sy motorfietse. Het self al 'n paar bikes by hom gekoop en nooit spyt gewees nie.
  13. R

    BMW 1200 GS Adv, 2010 - SOLD

    "Is daar pannier rakke by?" Nee, slegs top box.
  14. R

    BMW 1200 GS Adv, 2010 - SOLD

    Ek plaas advertensie namens 'n vriend. BMW 1200 GS Adv (full spec adventure) 2010 35'000km Includes Top Box R120'000 (neg) Kontak vir Johann de Lange by 0833866194.
  15. R

    Wanted: Old bike for restoration

    Where is that, Xia xia?
  16. R

    BAVIAANS CURRENT CONDITION REPORTS

    Ter inligting.
Top