Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. V

    Yamaha XT550/600 Spares.

    Hi Rex! Still anything available? Sent from my iPhone using Tapatalk
  2. V

    *** Wanted *** Yamaha XT550/600 Silencer/Can...?

    Goose, do you want original? There's a guy in Wellington on Gumtree selling a Cowley....
  3. V

    *** Wanted *** Yamaha XT550/600 Silencer/Can...?

    Hey Goose! Where are you guys at the moment? And any idea about what to do if I need a piston for an XT550?
  4. V

    XT550 side cover. XR200 headlight

    No problem, Steve! Out of curiosity, to someone on the forum? I need some help with where to get spares for a 550 motor... Hopefully they might know...
  5. V

    XT550 side cover. XR200 headlight

    Hey Steve, is the side cover for the XT still available, or has it been chucked?
  6. V

    ..Pay KIT Forward...

    Please
  7. V

    Wanted: XT 550

    One on OLX... Wrong colour, wrong headlight, but decent price... https://www.olx.co.za/item/yamaha-xt550-motorbike-iid-1055653975
  8. V

    Wanted: XT 550

    Why 550? Spares seem to be a bitch! Rather try for a 500 or 600... Sent from my iPhone using Tapatalk
  9. V

    ..Pay KIT Forward...

    Hi I have straps for Fox and Fly boots. I’m in Brackenfell, Cape Town. Can’t upload photos on Tapatalk.... Sent from my iPhone using Tapatalk
  10. V

    1981 Vespa P200E - Sale Withdrawn

    Bliksem! Ek vra omverskoning! Ek kon sweer iewers in jou posts wat ek gelees het... Maar in daai geval, ons bly mos in Afrika, betaal net die ekstra adminfooi, en ek is seker die outjie by die registrasie-afdeling sal jou vinnig help!
  11. V

    1981 Vespa P200E - Sale Withdrawn

    So ons gaan nie by R10 000 uitkom nie? As jy dit Kaap toe kan stuur, Spy is hier, en hy werk vir Vespa. Ek is seker hy sal dit vir jou kan uitsorteer... Of is dit te ver vir die hoeveelheid werk wat gedoen moet word?
  12. V

    1981 Vespa P200E - Sale Withdrawn

    Vir 'n Vespa is dit 'n bleddie goeie prys! Wens die was nader aan bonus tyd gewees!
  13. V

    My garage projects - Current: 1981 Kawasaki (K) Z1000 J-1

    Kobus, met die afskuur van die modderskerm, hoe doen jy die hoekies? Veral wanneer jy na fyner papier oorgaan? Die growwe goed is maklik, maar om dit met die fyn papier weer soos nuwe plastiek te laat lyk in die hoekies sukkel ek nogal...
  14. V

    My garage projects - Current: 1981 Kawasaki (K) Z1000 J-1

    Ek is net bekommerd dat as die enjin eers oop is, gaan die net 'n 3/4 een wees!
  15. V

    My garage projects - Current: 1981 Kawasaki (K) Z1000 J-1

    Kobus, ek het 1 1/2 XT550's wat aandag nodig het....
  16. V

    My garage projects - Current: 1981 Kawasaki (K) Z1000 J-1

    Mense wat vehicle wrapping doen sal perforated hê, want dis wat hulle op die agtervenster sit... Of is dit heeltemal 'n ander tipe perforated vinyl? Gaatjies is dalk te groot...? Ek ken nie die goed self nie, so ek vra maar net en probeer (hopelik!!!) nie van die wal af in die sloot help nie...
  17. V

    My garage projects - Current: 1981 Kawasaki (K) Z1000 J-1

    https://www.cawsigns.co.za/ https://signarama.co.za/ https://www.blitsdruk.co.za/ Digifusion's website doesn't open.... Blitsdruk het 'n pryslys op hulle website. As jy nie regkom met die logo nie, meet dit en stuur deur vir my. Ek sal Natalie baie mooi vra en dan kan sy dit in Corel Draw...
Top