Wees maar geduldig, die postings sal so stuk stuk gedoen word. :lamer:
Eers 'n vinnige intro....Die twee manne saam met my, Kevin en Stefan, my seuns, trotse GS1200 eienaars, en Kevin, verantwoordelik vir die fotos.
Ons het nie tyd gehad vir veel beplanning nie, net die basics, maar soos ek...