Ja daar loop a pad deur die woestyn hy kom so 60km voor Luderitz uit maar hy is net vir die myn se mense.As julle op Aus oor slaap daar is lekke kamp plekke buite Aus plek se naam is Klein Aus Vista.En Luderitz is Bike heaven daar is klomp plekker waar jy kan gaan ry buite Luderitz tot teen die see.