Na my ongeluk in 2006 het ek lank nie bike gery nie seker maar die groot skrik of self verwyt oor stupid fout, hoekom indie lewe wil mens na n taxi wat reg voor jou n
u-turn maak skop terwyl jy teen 70km/h op n bike ry, maar dis nie waaroor my ride report is nie nee ek wil skryf oor my eerste...