Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. G

    My most Xstreme Adventure..Kalahari Bash 2014 here I come...

    Baie Geluk  TWE-TWE Ken ongelukkig nog nie enige honne nie, maar ek het groot geword in die Groen Kalahari. Mis die rooi sand en die mense die meeste.Baie dankie, jou RR baie geniet. NS. Oorweeg n KLR! Myne 3 maande oud, geniet die fiets baie, goeie waarde vir geld!
  2. G

    Pa en seuns (jongmanne) deel die Baviaans

    Ek lees te lekker, gaan die naweek Baviaans toe! ;D
  3. G

    Nuwe oukie

    Dankie honne vir die verwelkoming! Altyd welkom Knucklhead! Gaan more my KLR se ketting losmaak,dat sy kan vry hardloop Herbertsdale toe. Werk het my bietjie besig gehou,Fiets is al 4 dae oud en nog nie 30km gedoen nie.
  4. G

    Nuwe oukie

    Dankie GRyPH, sal beslis daar n draai gaan maak.Weet presies waar Mcnasty's is!
  5. G

    Nuwe oukie

    Jammer man, ek werk in Mosselbaai, en woon in Hartenbos
  6. G

    Nuwe oukie

    Goeiemiddag wille honde, mak honne en moontlike straatbrakke! Ek lees al lank die forum,met n mond wat kwyl. Gelukkig is ek nou in die bevoorregte posisie om van volgende week af saam te ry. Kry my KLR op die heel,heel,heel laaste Dinsdag. Hoop om van julle binnekort te ontmoet
Top