Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. G

    Nuwe oukie

    Goeiemiddag wille honde, mak honne en moontlike straatbrakke! Ek lees al lank die forum,met n mond wat kwyl. Gelukkig is ek nou in die bevoorregte posisie om van volgende week af saam te ry. Kry my KLR op die heel,heel,heel laaste Dinsdag. Hoop om van julle binnekort te ontmoet
Top