Hi Almal,
Eks redelik nuut op die Forum. Het so 2 maande gelede gejoin met die idee om n bike te soek. Ek het so maand en half gelede my GS gekry! Yay!
Anyway, my naam is Andre en ek is van Pretoria.
Baie gelukkig getroud en het 2 pragtige seuntjies!
Hoop om nog baie te post!
Dankie vir die...