Baie dankie aan almal wat 'n aandeel in die reëlings gehad het! Dit was my eerste keer en was verstom met die pragtige natuurskoon. Volgende jaar kom my agteroppie saam!
I know Bikegear in PE is looking at importing the Caberg, but only available from September. I was there in June and they had a few demo ones, must say it looks like a very good helmet.