charl ek dink jy sal saamstem,wat daai rooi roete so erg maak,is ,sodrae jy 60km/h slaan dan begin daai voorwiel surf op die los gruis en jou onderbroek begin sulke bruin kolle uitslaan,want terwyl die voorwiel sy pad soek,maak die agterwiel ook sy eie ding,en dit is met eas en abs af.ek dink as...