Dai XT 250 is een baie oulike fiets en hy kan 120 km/h loop met my op lol ek is 120kg,,, so jou vrou sal lekker ry , net jammer my vrou wou nie leer ry nie , :peepwall:
Nou moet sy ma pillion ry ek sit ma die gehoor stuk se musiek harder as sy moan ...