Môre Mede S10 Honne. Ek is besig met my S10 30000km diens. Aangesien die sparkplugs nog die oorspronklikes is van sy ma af wil ek dit graag vervang. Die boek sê CPR8EB-9. Al wat ek hier op Ceres kan kry is CPR8EA-9. Sover ek kan aflei is die enigste verskil die gap. Een is 0.8mm en die ander...