My fiets kom nie naby die syfers nie. Ek het n '14 R. My liggie kom aan op 240-250. En teen 290 wys die computer al lank al 0km om te gaan.
Ek kan nie sien hoe my fiets ooit eers naby 400km gaan kom nie. Verbruik op die dash is altyd tuseen 11.8 en 13km per L.
Met die dash op 300kms vat die...