1 SWASPES. Die voet teen die berg. Ek was n jong mannetjie op Otavi toe die eerste Elande en Ratels daar kom sit het. Later was dit spoorsnyers, perde, honde en natuurlik die bikes.
Vir jare na onafhanklikheid het die voet teen die berg pragtig groen geskyn na die eerste reens. Want...