In my opinie was dit die beste trip wat ek nog gehad het (afgesien van die "hitte" in die Baviaans :dousing:en die "balans" probleme........ :bar: :bar: Ek en Abel ry lekker saam en gun mekaar ruimte om teen jou eie skills level te ry. Dis great ;D.
Dis goed en wel om 'n beplande roete en...