Hallo!
Ek is Harties se vrou 8) en wou self sien waarom hy 90% van die tyd wat hy langs my op die bank sit op die forum is. Hehe :lol8:
Ek ry nie self motorfiets nie maar travel graag saam agterop manlief se GS. (so dit maak my indirek seker maar 'n motorfiets ryer en aangesien ons getroud...