LRFan, kontak Chris hy sal jou kan help met enige vrae oor Baviaanskloof.Hy run n boskamp daar vir bikers. +-85km vanaf die afdraai van die teerpad by Willowmore tot by die kamp.
(Jy kan ook ander roetes op die plaase gebruik om oor die berge ry, passop net vir die volstruise)
Kontak hom...