Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Riaanklr

    New Africa Twin - so who's buying one?

    Ek het ook van Tiger 800 gekom na AT die Tiger is verseker vinniger great bike maar AT is bevange jy gaan haar geniet Sent from my SM-G950F using Tapatalk
  2. Riaanklr

    NATIONAL BASH 23 Sept 2017 - LITTLE ROCK LADYBRAND

    Ek en my skoonseun ry uit Bloem ons gooi net gou bande op by Pinnacle dan vat ons die pad. Sent from my iPhone using Tapatalk
  3. Riaanklr

    NATIONAL BASH 23 Sept 2017 - LITTLE ROCK LADYBRAND

    Daar kom ons Sent from my iPhone using Tapatalk
  4. Riaanklr

    NATIONAL BASH 23 Sept 2017 - LITTLE ROCK LADYBRAND

    Skoonseun het gekom more oggend net regte bande opgooi dan kom ons[emoji12] Sent from my iPhone using Tapatalk
  5. Riaanklr

    NATIONAL BASH 23 Sept 2017 - LITTLE ROCK LADYBRAND

    Gaan daar enige manne wat die Honda Quest gedoen het ook by die bash wees? Sent from my iPhone using Tapatalk
  6. Riaanklr

    NATIONAL BASH 23 Sept 2017 - LITTLE ROCK LADYBRAND

    Ek en my skoonseun darm ook FS Sent from my iPhone using Tapatalk
  7. Riaanklr

    NATIONAL BASH 23 Sept 2017 - LITTLE ROCK LADYBRAND

    Lyk my ons Vrystaters gaan maar min wees op die bash wat gaan aan met die Vrystaters?? Sent from my iPhone using Tapatalk
  8. Riaanklr

    NATIONAL BASH 23 Sept 2017 - LITTLE ROCK LADYBRAND

    :pot: O0 see you daar Engelsman  O0
  9. Riaanklr

    NATIONAL BASH 23 Sept 2017 - LITTLE ROCK LADYBRAND

    My seun het betaling gemaak vir my en hom moet hy die betaling bewys vir iemand stuur? Sent from my iPhone using Tapatalk
  10. Riaanklr

    New Africa Twin farkle thread

    Waar kontak no ek het skop in die rubbes gekry toe hulle my prys gee op airlilters vir die AT Sent from my iPhone using Tapatalk
  11. Riaanklr

    New Africa Twin farkle thread

    Waar sal ek die beste prys betaal vir UNI filter vir my AT of is die prys maar R2800? Sent from my iPhone using Tapatalk
  12. Riaanklr

    The Africa twin CRF1000L corner

    Ja ek stem saam ek het geen probleem met ligte nie die Tiger se ligte was altwee aan maar moet sê die AT het baie sterk lig , wat tube betrek ek het nog nooit tubeless bike gehad nie so dit pla my nie. Sent from my iPhone using Tapatalk
  13. Riaanklr

    The Africa twin CRF1000L corner

    Ek het nie probleem om te ry soos ek geleer het nie manual is great dan ry ou mos nog regtig self Sent from my iPhone using Tapatalk
  14. Riaanklr

    The Africa twin CRF1000L corner

    Nee ek het manual Sent from my iPhone using Tapatalk
  15. Riaanklr

    The Africa twin CRF1000L corner

    Smart video baie lekker maar my bene is te oud vir daai manier van ry ek vat dit maar rustig[emoji23] Sent from my iPhone using Tapatalk
  16. Riaanklr

    The Africa twin CRF1000L corner

    Ek het my Tiger XC in geruil op AT geen probleem met hoogte nie ek is ook 1.75 , AT is ń great bike jy sal nie fout maak nie.  Dit voel net of die Tiger vinniger was as die AT. Sent from my iPhone using Tapatalk
  17. Riaanklr

    New Africa Twin farkle thread

    Wat het jou diens jou gekos? Sent from my iPhone using Tapatalk
  18. Riaanklr

    New Africa Twin - so who's buying one?

    Hy het toe gekom die iomblik was baie groot. Sent from my iPhone using Tapatalk
  19. Riaanklr

    Accessory plugs

    Ek het myne gou vanmiddag by Safari 4x4 laat doen R290 , Honda charge my R1000 dan koop hulle die ding uit by iewers dalk by Safari 4x4 Sent from my iPhone using Tapatalk
  20. Riaanklr

    The Africa twin CRF1000L corner

    Boys hierdie is stok styf in die onderlyf , ek het twee keer by my kantoor verby gery vanoggend.
Top