Ek het al gejoin in 2014 maar meestal net gekyk en gelees wat almal gesels. Ek het toe KLR650 gery maar intussen het ek 'n Tiger xc800 aan geskaf en die KLR verkoop. Ek het great trips met die KLR gehaad Naudesnek , Lundeansnek pas en baie meer gery. As mens net die tyd "TYD" gehaad het om ooral...