Na die oortuiging van my swaer (Dutchman81) het ek besluit om by die forum aan te sluit. Het vroeër hierdie jaar Daskop se fiets gekoop en die Winterberg get-together wat oom JMol gereël het in November bygewoon.
Hoop om meer van julle te ontmoet.
Groete hier uit Fort Beaufort :ricky: