Hi Schalk, ek en twee laerskool vriende gaan Namibia in Junie doen. Ons word 50, so dis iets spesiaals vir ons. Ek het jou foto's en aan gaan plekke terdee geniet. Gaan omtrent jou pad volg. Gaan net op Maltehoë kyk of ons nie 'n Gemsbok kan jag ook inwerk. Hopenlik kan ek ook my ervaring hier...