So hier gaan ek na baie wik en weeg besluit ek tog maar om die amper 2500km avontuur aantepak van eersterige wereld Suid Arfika na vierde wereld DRK. Al wat ek verwag het van die trip was 7 dae van bike ry, ontspan, bierdrink en om vertroud te raak met grensposte
Baie mense het my gevra "Ruan...