Dankie manne. "Tappet Cover protectors" so saam met die bike gekoop.
Ja, my hartjie seer. Baie lekker fiets om te ry, betroubaar, genoeg krag, hanteer goed op grond.
Foto van Odo op 28 September 2018. Ek bring hom Vrydag, 05 Oktober 2018 Potchefstroom toe.