Hi Francois
Ek het 'n stel op my LC.
Hulle grip baie goed voor en agter en voel vir my beter as die TKC op die teerpad. Ek dink nie ek gaan meer as 4500-5000km sien op agterband nie, maar ek het hulle nie opgesit vir kilos nie.
Goeie grip is vir my belangriker omdat ek verkies om grondpad te...