Ek is besig om die video's te edit sal begin laai sodra hulle klaar is, die manne wat fotos geneem het moet op laai🤙
Sent from my MHA-L09 using Tapatalk
Ek is baie bly jy het darrem besluit om die battery te vervang Skaapkop, een tuck and roll is genoeg gewees[emoji23]
Sent from my MHA-L09 using Tapatalk
Net n vinnige vraag, hoe laat maak die bar oop more, wil nie daar ankom en dan nie n kouetjie kan vat om die stof af te was mee nie🤣
Sent from my MHA-L09 using Tapatalk