Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. I

    Slave cylinder

    Waar in die Kaap kan ek 'n Oberon slave cylinder koop? My slave piston se seel het gegroet. Ek het die Magura master cylinder se seels ook klaar vervang. Aangeheg is die seel wat ek benodig. Soos ek verstaan is die 021 o-ring net vir die 950 se piston en die seel in die aangehegde foto moet ek...
  2. I

    Nuut

    Hi julle. Nuut hier op die forum, maar ry al baie jare. Het baie getoer met 'n Africa Twin en toe weer verdwaal superbikes toe. Gelukkig nou terug op 'n adventure. Sien uit om van julle manne te leer en saam te ry.
Top