Vandag was net n gesukkel het bike trug op sy wiele en probeer om te start maar niks wil nie start nie motor draai net so toe begin ek soek begin by spark daar is baie spark beweeg aan na fuel toe petrol is daar genoeg van in die tank pomp werk besluit toe om net te kyk of die pomp genoeg druk...